Lokstem van die moeras Annemarie J. Pieterse

ISBN: 9780869690795

Published: 1978

Hardcover

247 pages


Description

Lokstem van die moeras  by  Annemarie J. Pieterse

Lokstem van die moeras by Annemarie J. Pieterse
1978 | Hardcover | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 247 pages | ISBN: 9780869690795 | 4.65 Mb

Ferdinand Gyer en Eben Louw, landmeters van die firma Gersenbach Beperk, vertrek met n Cessna na n afgeleë moerasstreek in Zambië waar hulle opmetings moet doen vir toekomstige uraan ontginning. Hulle ploeter n dag lank in versengede hitte deur die stinkende modder van die moeras totdat Eben se senuwees en geduld later aan rafels is.

Selfs toe hulle kamp opslaan vir hul verblyf van n week of twee, maak Eben se kortgebondenheid die verhouding tussen die twee landmeters al moeiliker.Toe Eben se senuwees net mooi breekpunt bereik, hoor hulle n nood-oproep oor die radio dat hy onverwyld met sy firma in verbinding moet tree.In Randfontein aangekom wag daar meer as een ontnugtering op die losbol Eben. Hy haal hom boonop ook grootbaas Gersenbach se woede op die hals omdat hy vir Ferdinand alleen in die boendoe agtergelaat het.

Toe Eben egter terugkeer om Ferdinand weer by te staan, is alles verlate ...



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Lokstem van die moeras":


ladobcostarica.com

©2010-2015 | DMCA | Contact us